AfriForum | Betaalroladministratiewe beampte

Solidariteit Beweging

📍 Centurion, South Africa On-Site ⏳ 7h ago
AI assistant

Job Description

AfriForum is op soek na ’n noukeurige en georganiseerde Betaalroladministratiewe Beampte om administratiewe ondersteuning binne die Menslike Hulpbronne-span te bied.

Die ideale kandidaat is iemand wat daarvan hou om met administrasie te werk, goed georganiseerd is, akkuraat is en gemaklik is om met vertroulike personeel- en salarisinligting te werk. Die pos is ideaal vir iemand wat graag praktiese ervaring binne Menslike Hulpbronne en betaalroladministrasie wil opdoen.

Die pos is by AfriForum se hoofkantoor in Kloofsig, Centurion gebaseer.

Minimum vereistes

  • Graad 12.
  • ’n Kwalifikasie of sertifikaat in Menslike Hulpbronne, Administrasie of ’n verwante rigting sal as ’n voordeel beskou word.
  • Basiese rekenaarvaardigheid, insluitend Microsoft Word en